exposing the dark side of adoption
Register Log in

CV Riekie van der Berg

public

http://www.atkv.org.za/content.cfm?ipkCategoryID=891

 Algemeen :: Bestuurspan :: CV Riekie vd Berg
 CV Riekie vd Berg

CURRICULUM VITAE
RIEKIE VAN DER BERG
Geboortedatum7 Desember 1956
HuwelikstatusGetroud
KerkverbandDoxa Deo Brooklyn, Pretoria
HuistaalAfrikaans
 
Opvoedkundige kwalifikasies
MatriekStaatspresident CR Swart Hoërskool (1974)
Naskoolse kwalifikasiesBA (Maatskaplike Werk) (1977) - Universiteit Pretoria
 STEP (Systematic Training for Effective Parenting) (1984) - Universiteit Pretoria
 Human Relations (1986) - Hatfield School of Theology
 Counseling (1987) - Hatfield School of Theology
 Play Therapy (1991) - Universiteit Pretoria
 
WerksgeskiedenisJan. - Jul. 1978 - Maatskaplike werker by Castle Carey Kliniek vir Alkohol- en Dwelmafhanklikes (SANRA)
 Aug. 1978 - Nov. 1980 - Maatskaplike Werker by Pretoria Kind- en Gesinsorgvereniging. Spesialiteits afdeling vir die keuring en voorbereiding van aanneemouers
 Jan. 1981 - Jan. 1983 - Deeltydse berading by die buite-pasient kliniek van Castle Carey Kliniek
 1983 - 1988 - Lewer vrywillige beradingsdiens aan Hatfield Christian Church in Pretoria
 Jan. 1989 - Nov. 1992 - Senior Maatskaplike Werker vir aannemingsafdeling by Pretoria Kind- en Gesinsorgvereniging
 Sedert Jan. 1993 - Registrasie van Maatskaplike Privaat Praktyk met berading en aannemings as spesialiteit by die SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP). Stig, ontwikkel en bestuur verskeie organisasies en Sosiaal Maatskaplike Projekte in Privaat Praktyk
 
BestuursposisiesSedert 1993 - Besturende Direkteur van Neo Birth
 1993 - 2004 - Besturende Maatskaplike Werker van Abba Adoptions wat in 1996 geregistreer is as die aannemingsafdeling van die Uitvoerende Welsynsraad van die AGS
 Sedert 1996 - Lid van die Uitvoerende Welsynsraad van die AGS en direkteur van die AGS/ABBA Aannemingsdiens
 Sedert 1996 - Besturende Direkteur van SA Cares for Life.
 1998 - 2000 - Lid van die werkgroep vir die SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
 1997 - 2000 - Voorsitter van SAASWIPP (SA Association for Social Workers in Private Practise)
 Sedert 2000 - Direkteur van Africa Cares for Life
 Sedert - 2005 - Direkteur van die ATKV - gekoöpteer vir twee jaar
 Sedert - 2006 - Direkteur van NORSA Community Care
 
Stigter van spesifieke gemeenskapsprojekte1993 - Abba Adoptions
 1993 - Swangerskap Krisissentrum
 1994 - Tehuis vir Ongehude Moeders
 1994 - Voorkomingsprogramme by skole
 1996 - SA Cares for Life - Bestuursliggam vir projekte
 2000 - Plek van veiligheid vir verlate en vigs affekteerde babas
 2001 - Groepsorg - Armoede verligting en bemagtigingsprojek vir gesinne met voorskoolse kinders in minderbevoorregte gemeenskappe
 2004 - Lesedi La Batho Gemeenskapsentrum - Tuiste van spesifieke dienste aan die gemeenskap van Mabopane wat dien as modelle vir duplisering in ander gebiede.
- Libra babhuis - Plek van veiligheid
- Lesedi Dagsorgsentrum
- HIV/VIGS Berading en Inligtingsentrum
- Opleidingsentrum vir bemagtiging en vaardighede
- Fabriek vir werkskepping
 2006 - Norsa Community Care - Duplisering van groepsorg model in die Wes Kaap met dagsorgsentrums en 'n beradingsentrum vir VIGS in Carterville en De Doorns
 
Persoonlike inligtingRiekie is op 17 Junie 1978 getroud met Justus van der Berg en saam het hulle vyf kinders. As gesin is almal op een of ander manier direk betrokke by al die gemeenskapsdienste en saam glo hulle deur God geroepe te wees om 'n verskil te maak en die toekoms van kinders in Suid-Afrika te verbeter.